About Us

Oor ons

Oor Hilf Supply Chain Solutions

Die woord Hilf is eintlik ‘n afgeleide van die Duitse woord Hilfe, wat ‘Hulp’ of ‘bystand’ beteken.

Waarom Hilf Supply Chain Solutions vir jou Bestuursopleidingsprogram betrek? Want by ons, wanneer ons jou help om jou prestasiedoelwitte te bereik, is ‘gaan die ekstra myl’ standaard. Ons Missieverklaring is ‘n ware weerspieëling van die manier waarop ons ons besigheid bedryf:-

Ons Missiestelling

Ons missie is om die van voorkeur-verskaffer van Opleidings- en Adviserende werkopdragte, in die markte wat ons dien, te wees. Ons besef ons kliënte is ons eerste prioriteit – ons glo dat hulle niks minder verdien nie, want ons hele bestaan is van hulle afhanklik. Ons meedoënlose strewe na klanttevredeheid is die dryfkrag vir ons voorneme om kwaliteitsdiens, 100% van die tyd, te lewer. Ons sal luister na hul veranderende behoeftes, die veranderende behoeftes voorsien en reageer daarop, soos hul sake dikteer.

Vir meer inligting, stuur asseblief ‘n e-pos, in Engels, aan info@hilf.co.uk

Refer also to http://www.sapics.org/

The Meaning of HILF
English Language Version българин Portugues do Brasil българин 漢語 hrvatski český danske Nederlands Esperanto
Suomi français deutsch Ελληνικά עברית magyar íslenska India Bahasa Indonesia فارسی
Italiano 日本語 한국어 Malay norsk polski portuguse român Русско srpski
South Africa slovenski español svensk 台灣人. Thai Türkçe Український Cymraeg

‘n Bekendstelling aan ~ Hilf Supply Chain Solutions Limited

Ons is oorwegend ‘n Opleidingsmaatskappy wat spesialiseer in Voorraadbestuur, Aanvraagbeplanning en -voorspelling. Ons word deur APICS erken as ‘n “GOP (Gemagtigde Opleidingsvoorsiener) [“AEP” (Authorised Education Provider)] – ons onderneem ook konsulterings- en Interim-bestuurswerkopdragte. Opleiding word, in die oorgrote meerderheid gevalle, aangebied op die klantterrein binne die VK. Internasionale werkopdragte kan egter ook onderneem word.

Internasionale Konferensies – maatskappy-verteenwoordigers het referate gelewer by verskeie konferensies/ opleidingswerkswinkels oorsee, insluitend China, Bahrain, Thailand, Saoedi-Arabië, Maleisië, Ierland, Jordanië, Suid-Korea & Singapoer (verwys na ons aanlyn pamflet vir voorbeelde van terugvoerkommentaar deur deelnemers).